Brekende Nuus
Afrikaans

Bekende sanger Chris Rea (74) oorlede

Bekende sanger Chris Rea (74) oorlede

fotokrediet: X
Bekende sanger Chris Rea (74) oorlede fotokrediet: X

INTERNASIONAAL. – Die bekende sanger Chris Rea is gister in die hospitaal na ‘n kort siekbed in die ouderdom van 74 in ‘n hospitaal oorlede. Hy is vroeër met kanker gediagnoseer en het ook ‘n beroerte oorleef.

Lees ook: Skrywer Sophie Kinsella op 55 oorlede

Rea is bekend vir liedjies soos Driving Home for Christmas, Auberge, Let’s Dance en Josephine.

Hy word oorleef deur sy vrou en twee kinders.

Bronne: BBC, IOL, The Sun

Lees ook: Skrywer Sophie Kinsella op 55 oorlede