Brekende Nuus
Afrikaans

Reën vir vandag voorspel

Reën vir vandag voorspel

fotokrediet: Canva
Reën vir vandag voorspel fotokrediet: Canva

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir verskeie provinsies vir vandag voorspel.

Lees ook: Bekende sanger Chris Rea (74) oorlede

Reën is vir dele van die Wes-Kaap, Noord-Kaap, Vrystaat, Noord-Wes, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal en Oos-Kaap voorspel.

Die weerdiens het gewaarsku oor moontlike verspreide donderstorms.

Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bron: SAWD

Lees ook: Bekende sanger Chris Rea (74) oorlede