Brekende Nuus
Afrikaans

Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik

Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik

fotokrediet: SAWD
Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir KwaZulu-Natal vir vandag uitgereik.

Lees ook: Kirk-moordverdagte in hegtenis

Reën is ook vir vandag oor die grootste deel van die land voorspel. Die weerdiens het reën vir dele van die Wes-Kaap, Noord-Kaap, Oos-Kaap, Vrystaat, Gauteng, Noord-Wes, Mpumalanga en KwaZulu-Natal voorspel.

Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige veranderinge en om lopende water te vermy.

Bronne: SAWD

Lees ook: Kirk-moordverdagte in hegtenis