Kirk-moordverdagte in hegtenis

Lees ook :

fotokrediet: X

VSA. – Die verdagte in die Charlie Kirk-moord is in hegtenis geneem.

Tyler Robinson (22) is in hegtenis geneem nadat hy glo by sy pa gebieg het dat hy die moord gepleeg het.

Bronne: BBC, CNN, Sky News

Lees ook: Beloning uitgereik vir inligting in Charlie Kirk-moord

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief