Brekende Nuus
Afrikaans

Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik

Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik

fotokrediet: SAWD
Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik.

Lees ook: Dodetal in Hong Kong-brand styg tot 128 – sowat 200 steeds vermis

Die waarskuwing is vir dele van die Noord-Kaap, Vrystaat, Noord-Wes en KwaZulu-Natal geldig.

Daar is ‘n moontlikheid van oorstromings, skade aan infrastruktuur en hael.

Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bron: SAWD

Lees ook: Dodetal in Hong Kong-brand styg tot 128 – sowat 200 steeds vermis