‘Moenie stilhou nie’ – waarsku NPO ná noodlottige ysterpenlokval
GAUTENG. – Hou versigtig aan met ry, al is dit stadig en op die velling (rims) van die voertuig. Life Traffic NPO waarsku motoriste…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,099 op Friday 28 November 2025.
GAUTENG. – Hou versigtig aan met ry, al is dit stadig en op die velling (rims) van die voertuig. Life Traffic NPO waarsku motoriste…
KWAZULU-NATAL. – Twee lyfwagte, ’n mediese dokter, ’n prokureur, ‘n streekbestuurder van ‘n groot winkelgroep, en ‘n boer is tydens die uitvoering van operasie…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik. Lees ook: Dodetal in Hong Kong-brand styg tot 128 – sowat…
SUID-OOS ASIЁ. – 145 mense in Thailand is dood, 56 in Sri Lanka en 111 in Indonesië ná ‘n tropiese storm hierdie week Suid-Oos…
NASIONAAL. – Volgens lt.genl. Tebello Mosikili het die polisie tussen 1 April en 30 September ‘n totaal van 413 583 verdagtes in hegtenis geneem.…
HONG KONG. – Die dodetal in die massiewe brand wat Woensdag in ‘n groep woonsteltoringblokke uitgebreek het, het tot 128 gestyg. Soektogte na die…
GAUTENG. – Die departement van gesondheid waarsku verbruikers om ekstra waaksaam te wees wanneer hulle Black Friday-aankope doen, veral wanneer dit by voedselprodukte kom.…
Vermy die besige dorp en lang rye en bestel solank jou vleis vir Desember-maand op die iBEEF-toep. Laai die iBEEF-toep af van die Play…
Koop jou vleis vir die braai vanuit die gemak van jou eie huis op die iBEEF-toep. Laai die iBEEF-toep af van die Play Store…
Laat jou vleis by jou voordeur aflewer wanneer jy bestel op die iBEEF-toep. Laai die iBEEF-toep af van die Play Store of Google play.…