Lees ook: Donderstorms vir vandag voorspel
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n geel vlak 2-waarskuwing vir erge wind vir vandag uitgereik.
Erge wind word vir Stilbaai, Plettenbergbaai, Cape Agulhas, Hermanus, George, Knysna, Tafelbaai, Kaappunt en Mosselbaai voorspel.
Bronne: SAWS
Lees ook: Donderstorms vir vandag voorspel





