Geel vlak 2-waarskuwings vir donderstorms vir vandag uitgereik

Lees ook :

Geel vlak 2-waarskuwings vir donderstorms vir vandag uitgereik fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag vir dele van die Noord-Kaap, Vrystaat, Noord-Wes, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga en KwaZulu-Natal uitgereik. Daar is ‘n moontlikheid van oorstromings en hael. Mense word herinner om nie onder hoë strukture te skuil nie.

Lees ook: Reën vir môre en Vrydag voorspel

‘n Geel vlak 1-waarskuwing vir skadelike wind is vir die Wes-Kaap uitgereik.

Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bronne: SAWD

Lees ook: Reën vir môre en Vrydag voorspel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief