Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën oor die grootste deel van die land vir môre en Vrydag voorspel.
Lees ook: Dick Cheney op 84 oorlede
Reën is vir môre vir die Noord-Kaap, Vrystaat, Noord-Wes, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal, Oos-Kaap en Wes-Kaap voorspel, terwyl dele van die Noord-Kaap, Vrystaat, Noord-Wes, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal en Oos-Kaap hulle kan regmaak vir reën Vrydag.
Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.
Bronne: SAWD
Lees ook: Dick Cheney op 84 oorlede





