Geel vlak 4-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik

Lees ook :

Geel vlak 4-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 4-waarskuwing vir donderstorms vir vandag vir dele van KwaZulu-Natal uitgereik.

Lees ook: Sowat 50 leerlinge ontsnap ná ontvoering by skool in Nigerië

Daar is ‘n moontlikheid van oorstromings, hael, weerlig en sterk winde wat skade aan infrastruktuur kan veroorsaak.

Die waarskuwing is geldig vir uPhongolo, Paulpietersburg, Utrecht, Abaqulusi en Ladismith.

Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bron: SAWD

Lees ook: Sowat 50 leerlinge ontsnap ná ontvoering by skool in Nigerië

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief