Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 4-waarskuwing vir donderstorms vir vandag vir KwaZulu-Natal uitgereik. Daar is ‘n moontlikheid van oorstromings, skade aan infrastruktuur, swaar reën, hael en gevaarlike weerlig.
Lees ook: Geel vlak 4-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik
‘n Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms is vir vandag vir Gauteng, Limpopo en Mpumalanga uitgereik. Daar is ‘n moontlikheid van oorstromings, hael, gevaarlike weerlig en bome wat omval.
Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.
Bronne: SAWD
Lees ook: Geel vlak 4-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik





