Geel vlak 4-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik

Lees ook :

Geel vlak 4-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 4-waarskuwing vir donderstorms vir vandag vir dele van KwaZulu-Natal uitgereik. Daar is ‘n kans van oorstromings en hael.

Lees ook: Reën vir Dinsdag en Woensdag voorspel

‘n Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms is vir vandag vir dele van Mpumalanga, Gauteng en Limpopo uitgereik. Daar is ‘n moontlikheid van oorstromings, hael en bome wat kan omgewaai word.

Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bronne: SAWD

Lees ook: Reën vir Dinsdag en Woensdag voorspel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief