Nuusflits Uitgawe 2,052 — Sunday 12 October 2025
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,052 op Sunday 12 October 2025.
Dwaal na !Khwa ttu en verken jou erfenis
Net ʼn uur buite Kaapstad, omring met fynbos en die Atlantiese wind, lê die !Khwa ttu reservaat. Hier neem die verlede en hede in…
Vier dood in skietery in VSA
MISSISSIPPI, VSA. – Vier mense is gisteraand dood en 12 is beseer toe ‘n skietery in die hoofstraat van Leland, Mississippi, VSA, uitgebreek het.…
Hamas sê dit sal vanaf Maandag gyselaars begin vrylaat
GASA. – Hamas het gesê dit sal vanaf Maandagoggend die Gasa-gyselaars begin vrylaat voor Donald Trump se globale vredesberaad in Egipte ‘n aanvang neem.…
Sowat 37 mense dood en verskeie vermis ná oorstromings in Mexico
MEXICO. – 37 mense is dood en verskeie word vermis ná oorstromings in Mexico. Lees ook: Geel vlak 4-waarskuwing vir KZN vir donderstorms uitgereik…
Joe Biden ontvang behandeling vir prostaatkanker
VSA. – Die voormalige Amerikaanse president, Joe Biden, word vir prostaatkanker behandel. Lees ook: Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer Sy woordvoerder het gesê hy…
Geel vlak 4-waarskuwing vir KZN vir donderstorms uitgereik
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 4-waarskuwing vir KZN vir vandag vir donderstorms en moontlike oorstromings uitgereik. Lees ook: Bekende aktrise Diane Keaton…