Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n geel vlak 4-waarskuwing vir swaar reën vir vandag en môre vir die Oos-Kaap uitgereik.
Mense word gewaarsku om versigtig te wees as hulle iewers heen moet ry en word aangemoedig om eerder by die huis te bly.
Bronne: SAWS





