Nuusflits Uitgawe 1,696 — Monday 21 October 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,696 op Monday 21 October 2024.
Pa verkrag glo eie drie kinders
MPUMALANGA. – ‘n Pa (41) van Malelane het Maandag in die Nkomazi-landdroshof op aanklag van verkragting van sy drie dogters (6), (10) en (13)…
Vierjarige se dood deur polisie ondersoek
NOORD-KAAP. – ‘n Kleutermeisie (4) het Sondag gesterf en haar oom is in die hospitaal opgeneem nadat hulle glo kos by haar huis geëet…
Geel vlak 4-waarskuwing vir Oos-Kaap uitgereik
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n geel vlak 4-waarskuwing vir swaar reën vir vandag en môre vir die Oos-Kaap uitgereik. Mense word gewaarsku om versigtig…
Joshlin Smith en Kelly ‘klim in wit voertuig wat wegry’ – Lombaard nou getuie
WES-KAAP. – Joshlin Smith (6) is steeds vermis. Laurentia “Renz” Lombaard (32) gaan vir die staat getuig. Kelly het glo met Joshlin in ‘n…
Shared workspaces open up doorways to greater opportunities
Do you want to advertise on The Daily Pod or Nuusflits? Contact [email protected]. The way we work has changed a lot, and South Africa is…
What’s your favourite instant coffee brand?
Do you want to advertise on The Daily Pod or Nuusflits? Contact [email protected]. Instant coffee is a beloved staple in many South African households, providing…
Huise se dakke in Soshanguve waai af, Tshwane-areas sonder krag
GAUTENG. – Die Stad Tshwane sê daar word reageer op kragonderbrekings nadat erge donderstorms groot skade oor die gebied aangerig het. Alderman Aaron Maluleka…
Diefstal van sonpanele by huise neem toe
Misdaadstatisiek dui aan diefstal van sonpanele en veral dié op dakke, word deur misdadigers geteiken en is aan die toeneem. ‘n Geleidelike toename in…
Israel teiken banke in Libanon
Lees ook: Sowat 87 mense dood in aanval op Gaza en 16 in Libanon Die Israeliese weermag het oornag banke in Libanon geteiken wat…