Geliefde ma en dokter tot ruste gelê

Lees ook :

KIMBERLEY. – Magda Fourie, geliefde ma en dokter, wat verlede week skielik oorlede is, is vandag tot ruste gelê.

Haar begrafnis was vanuit die NG-kerk Bakenskop.

Magda, wat drie klein kindertjies, Hanneke (6), Adeline (4) en André (10 maande) agterlaat, was die van Jaco Fourie. Die paartjie was 10 jaar lank getroud.

Volgens ‘n persverklaring van Mediclinic Gariep, het Magda Vrydag, 25 Julie, ‘n epileptiese aanval aan diens gehad en is deur die ER-personeel en een van die ander noodeenheid-dokters geresussiteer.  Daarna is sy in die intensiewesorg-eenheid opgeneem. Sy is die oggend van 26 Julie 2019 oorlede.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief