Gesondheidsminister sê daar is nie ’n cholera-uitbraak nie

Lees ook :

Gesondheidsminister sê daar is nie ’n cholera-uitbraak nie
Gesondheidsminister sê daar is nie ’n cholera-uitbraak nie fotokrediet: Canva

Lees ook: Twee gevalle van cholera in Limpopo aangemeld

Die minister van gesondheid, Joe Phaahla, het gister gesê daar is nie ’n cholera-uitbraak in Suid-Afrika nie. Dit ten spyte van vyf nuwe bevestigde gevalle en 46 moontlike gevalle.

Phaahla het voorts gesê drie van die cholera-gevalle het uit Zimbabwe gekom en die ander twee, kinders van 11 en 13, het nie gereis nie, maar was moontlik in kontak met iemand wat cholera het.

Die meeste van die bevestigde gevalle en vermoedelike gevalle is in Limpopo.

Bronne: IOL, EWN, BusinessLIVE

Lees ook: Twee gevalle van cholera in Limpopo aangemeld

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief