Getuie in moordsaak buite hof doodgeskiet

Lees ook :

Foto: Arrive Alive

GAUTENG. – ‘n Man (27) wat ‘n getuie in ‘n Eldorado Park-moordsaak was, is Dinsdag buite die Lenasia-landdroshof doodgeskiet. Die verhoor sou Dinsdag begin.

Kol. Mavela Masondo sê volgens rapportering het die oorledene buite die hof gestaan toe hy sonder dat daar gekommunikeer is, deur twee gewapende verdagtes oorval en geskiet is.

Enigiemand met relevante inligting word gevra om na vore te kom om sodoende die polisie in hulle ondersoek te help.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief