Gr. 11-leerling bereik mylpaal op pad na volwaardige vlieënierslisensie

Lees ook :

Foto's: Somerset Kollege

WES-KAAP. – Georgia Borges, ’n gr.11-leerling van Somerset Kollege in Somerset-Wes, het onlangs ’n belangrike mylpaal in haar lugvaartloopbaan bereik. Sy het op 13 November 2025 haar eerste solovlug voltooi, wat haar ‘n eerste vlieënierstreep besorg het.

Somerset Kollege spog in ‘n sosialemediaplasing dat Borges reeds in besit van ’n studentvlieënierslisensie is en is tans besig om te werk aan haar privaat vlieënierslisensie. Die skool sê boonop is Alex Stockl, Borges se instrukteur, self ‘n oudleerling van die Klas van 2016.

Lees die skool se plasing hier onder:

TAKING FLIGHT

Georgia Borges (Grade 11) is well on her way to earning her Private Pilot’s Licence and recently reached an exciting milestone in her aviation journey. Already the holder of a Student Pilot’s Licence, Georgia completed her Initial Solo Flight on 13 November 2025 — the very first time a pilot takes off, flies the circuit and lands entirely on their own.

A proud and unforgettable moment, this achievement earned Georgia her first pilot stripe, marking her official solo status. Adding to the special significance of the day, her instructor is Old Oak Alex Stockl (Class of 2016), guiding the next generation from the cockpit.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief