Meer as 250 000 buitelandse leerlinge in SA se openbare skole
Siviwe Gwarube, die minister van basiese onderwys, het Woensdag bekendgemaak dat daar laasjaar 253 618 buitelandse leerlinge in Suid-Afrikaanse openbare skole geregistreer was, asook…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,155 op Friday 23 January 2026.
Siviwe Gwarube, die minister van basiese onderwys, het Woensdag bekendgemaak dat daar laasjaar 253 618 buitelandse leerlinge in Suid-Afrikaanse openbare skole geregistreer was, asook…
OOS-KAAP. – Julius Malema, die EFF-leier en LP, het Vrydag vir voorvonnisverhoor in die Oos-Londen-landdroshof verskyn. Die saak is vir betoog oor verswarende en…
WES-KAAP. – Darren Stephanus (38) en Ryan Munnik (20) het Woensdag op aanklag van die moord op Piet (Stompie) de Koker (77) van die…
MPUMALANGA. – ‘n Dringende waarskuwing is Vrydag omstreeks 15:30 deur die Umjindi Barberton-owerhede uitgereik nadat ingenieurs en die De Kaap-besproeiingsraad bevind het dat die…
GAUTENG. – Die Stad Tshwane het Woensdag tydens ’n #TshwaneYaTima-inkomsteveldtog elektrisiteit by verskeie staatsinstellings in Pretoria ontkoppel weens uitstaande skuld aan die munisipaliteit. Onder…
Video-opname in berig. WES-KAAP. – Die departement van binnelandse sake het bevestig dat hy bewus is van ’n voorval tussen ’n kliënt en veiligheidspersoneel…
WES-KAAP. – Theunis, van weerhou, was Vrydagoggend tussen 07:30 en 08:00 onderweg van Somerset-Wes na Kaapstad toe hy die ooggetuie van ‘n beweerde vuurwapenvoorval…
OOS-KAAP. – Drie onderwyseresse wat Donderdag by die Ntabankulu Primêre Skool geskiet is, is dood. Die derde onderwyseres het gedurende die nag aan haar…
LONDEN. – Claire Bridger (64) wat van poging tot moord in die hof verskyn het, is deur die Norwich Crown Court skuldig bevind nadat…
LIMPOPO. – Altesaam 11 voertuie wat skoolkinders vervoer, is Woensdag in die Ladanna-gebied van Polokwane tydens ’n geteikende wetstoepassingsoperasie deur die openbare vervoereenheid van…