Groen ID-boekies sal steeds geldig wees

Lees ook :

Groen ID-boekies sal steeds geldig wees fotokrediet: Canva

Lees ook: Binnelandse sake van plan om groen ID-boekies ongeldig te maak

Die minister van binnelandse sake, Leon Schreiber, sê berigte in die media dat die groen ID-boekies in Desember 2025 ongeldig verklaar gaan word, is foutief.

Hy het op X gesê die SABC-berig is opdateer na die adjunkminister se woorde verkeerd vertolk is. Schreiber het gesê die departement sal daaraan werk sodat alle Suid-Afrikaners vanjaar ‘n Smart ID kan kry.

Die groen ID-boekie sal steeds geldig wees tot alle Suid-Afrikaners ’n Smart ID het.

Schreiber het gevra mense moet die Smart ID kry om hulle te beskerm teen die kwesbaarheid van ’n groen ID-boekie.

Bronne: Jacaranda FM, X

Lees ook: Binnelandse sake van plan om groen ID-boekies ongeldig te maak

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief