Halfnaakte vroueliggaam in waterkanaal op Groblersdal ontdek

Lees ook :

Foto: Ter illustrasie Canva

GROBLERSDAL, LIMPOPO. – Die halfnaakte liggaam van ‘n onbekende vrou is Sondag 5 November drywend in ‘n waterkanaal in Ockertstraat, Orchard, ontdek.

Brig. Hlulani Mashaba sê die vrou word tussen 28 en 38 jaar oud geskat, het blondgebleikte hare en is van medium bou.

Die polisie het ‘n geregtelike doodsondersoek geopen en ondersoek die omstandighede van die vrou se dood.

Enigiemand wat inligting van die insident het of kan help met die opsporing van die oorledene se familie kan lt.kol. Edric Mukhwevho by 082 303 9927 bel.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief