Hamas dreig om gyselaars dood te maak

Israel het gesê daar is nog 137 gyselaars in Gaza van die 240 wat op 7 Oktober ontvoer is. ...

Hamas dreig om gyselaars dood te maak
Hamas dreig om gyselaars dood te maak fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Dodetal in Gaza meer as 17 000

GAZA. – Hamas het gister ‘n waarskuwing uitgereik om te sê hulle sal die gyselaars doodmaak tensy Israel hulle eise nakom.

’n Hamas-woordvoerder het gesê: “Israel sal nie hulle gevangenes lewendig terugkry nie” tensy aan hulle eise gehoor gegee word en onderhandeling plaasvind nie.

Israel het gesê daar is nog 137 gyselaars in Gaza van die 240 wat op 7 Oktober ontvoer is. Aktiviste het beweer Israel hou nog sowat 7 000 Palestynse burgers gevange.

Bronne: The Guardian, EuraCTIV, France24

Lees ook: Dodetal in Gaza meer as 17 000

Ontdekking van vrou se liggaam skok Noord-Kaapse dorp

Ketelmaker dood by Impala-myn in Rustenburg

Banyana Banyana se afrigter kry eersdaags ’n eredoktorsgraad

Vies inwoners brand sewe klaskamers af

Kyk: Tien sterf toe Maleisiese helikopters bots

Skoliere beseer toe minibustaxi se remme glo faal

Powerball uitslae vir 23 April 2024

Ontbinde liggame van mense en diere in huis ontdek

Bejaarde deur vermeende koperdief beseer

Man doodgeskiet toe polisie reageer op klagte van huishoudelike geweld

Polisie-opleier wat glo verkrag aangehou

Kaapstad verseker daar word gelees

Ambulans gebrand – protesteer binne wet, vra owerhede

Ondersoek ná video van motorfietsongelukstoneel versprei word

ANC confirms tax hikes and changes to fund NHI – DA

Op Wêreldboekedag eis AfriForum meer skoolbiblioteke