Hamas-leier dood in Iran

Lees ook :

Hamas-leier dood in Iran
Hamas-leier dood in Iran fotokrediet: Canva

Lees ook: Hamas waarsku Israel met video oor marteling van gyselaars

TEHERAN, IRAN. – Die leier van Hamas, Ismail Haniyeh, is dood in ‘n ontploffing in Iran.

Haniyeh was in Teheran vir die inswering van Iran se nuwe president. Volgens Hamas het Israel Haniyeh en een van sy lyfwagte in ‘n lugaanval gedood.

Israel het nog nie verantwoordelikheid aanvaar vir Haniyeh se dood nie en het gesê hulle is besig om dit te ondersoek.

Hamas het belowe hulle gaan weerwraak neem.

Bronne: The Independent, CNN, IOL

Lees ook: Hamas waarsku Israel met video oor marteling van gyselaars

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief