Harvey Weinstein weer in hospitaal

Lees ook :

Harvey Weinstein weer in hospitaal
Harvey Weinstein weer in hospitaal fotokrediet: X

Lees ook: Harvey Weinstein ondergaan hartoperasie, verhoor uitgestel

VSA. – Harvey Weinstein se prokureurs het bevestig hy is weer in die hospitaal opgeneem vir noodbehandeling na ’n “kommerwekkende” bloedtoets. Die uitslag van die bloedtoets is glo verbind aan sy leukemie.

Weinstein dagvaar tans die stad van New York vir die “haglike omstandighede” in die Rikers Island-tronk waar hy ‘n gevangene is. Sy prokureurs beweer die omstandighede in die tronk vererger sy mediese probleme.

Bronne: Sky News, The Sun, Fox News

Lees ook: Harvey Weinstein ondergaan hartoperasie, verhoor uitgestel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief