JOHANNESBURG. – Helen Zille, voorstter van die DA se federale raad, het aangekondig dat haar party haar genader het om haarself beskikbaar te stel as kandidaat vir burgemeester in Johannesburg vir die verkiesing wat in 2026 plaasvind.
Lees ook: Oranje vlak 6-waarskuwing vir sneeu uitgereik
Zille het in ’n onderhoud met IOL gesê dat sy eers met haar familie gaan praat. Sy het bygevoeg dat, indien sy instem, sal sy soos elke ander kandidaat deur die DA se verkiesingproses gaan.
Volgens haar het die DA ’n kans om die ANC as die meerderheidsparty in Johannesburg verby te steek.
Bronne: IOL, The Citizen, Briefly