Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 1,927 — Monday 9 June 2025

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,927 op Monday 9 June 2025.

Foto: ALS Paramedics
Afrikaans

Aangehoudenes in ongeluk beseer

9 June 2025

KWAZULU-NATAL. – Sewe aangehoudenes is vanoggend (Maandag) beseer toe ‘n polisievangwa wat van Pietermaritzburg na Kokstad onderweg was, op die R56-pad naby Richmond teen…

Foto: BackaBuddy
Afrikaans

Kind se wang deur perd afgeruk

9 June 2025

GAUTENG. – Die wangvleis van Christi-Lee van Aswegen (6), ‘n leerling aan Laerskool Kenmare, Krugersdorp, is Sondag afgeruk deur ‘n perd wat haar gebyt…