Lees ook: Baba oorlede wat in warm voertuig gelos is
Helen Zille het in ‘n video wat op sosiale media versprei het gesê die RNE is eintlik ‘n koalisie tussen die DA en die ANC.
Sy het gesê Ramaphosa het die idee uitgedink van die RNE as ‘n manier om die ANC te oortuig. Zille het in die video gesê ‘n regering van nasionale eenheid sou die EFF en MK-party ingesluit het, wat dit toe nie gedoen het nie.
Fikile Mbalula het Zille gekritiseer en gesê as sy die RNE wil verlaat, kan sy.
Helen Zille (DA):
— Izwe Lethu (@LandNoli) August 1, 2024
Cyril Ramaphosa came up with the government of national unity (GNU), to sell the coalition to the ANC
The truth is that the DA is in a coalition with the ANC. pic.twitter.com/rU5z2UZQsl
Bronne: IOL, PoliticsWeb, The Citizen, SABC