Brekende Nuus
Afrikaans

Help om Corrie van Gerhardsville op te spoor

Swart is van sy woning in Gerhardsville vermis.

Corrie Swart
Photo: Renegades Search & Rescue

Corrie Swart (29) is sedert Vrydag 23 Junie 2023 van sy woning in Gerhardsville, Centurion, Gauteng, vermis.

Hy het blou oë, blondbruin hare en is 1,76 m lank.

Swart was in ‘n denimbroek geklee en het ‘n rugsak by hom gehad.

Sirkulasienommer 04/06/2023.

Enigiemand wat weet waar hy hom bevind, kan met die volgende nommers in kontak kom:

Erasmia-SAPD – 012 370 1075

Renegades Search & Rescue:

Dawn – 074 712 5855

Hannes – 061 847 1982

Nicole – 082 587 6382

Riana – 071 898 7813

Jean – 082 212 3925

Armand – 060 977 0422