Brekende Nuus
Afrikaans

Help om vermiste tiener op te spoor

Sevanne Hector is vermis.

Sevanne Hector
Foto: Pink Ladies Organisasie

Sevanne Hector (17) van Khayelitsha word vermis.

Sy is lank en maer, het bruin oë en bruin hare en weeg 49 kg.

Die laaste keer wat sy gesien was, het sy blou seilskoene, blou tights en ‘n blou baadjie aangehad.

Indien enigiemand inligting het oor waar sy haar bevind, kan daar met die volgende persone in verbinding getree word:

Khayelitsha-GKS – speursers. Ntethe – 079 859 2686 of Stop Misdaad by 08600 10111

Pink Ladies-organisasie – 072 214 7439 of 083 378 4882