Hezbollah probeer Mossad in Israel aanval

Lees ook :

Hezbollah probeer Mossad aanval in Israel
Hezbollah probeer Mossad aanval in Israel fotokrediet: Canva

Lees ook: Israel vernietig verskeie teikens in Libanon

ISRAEL. – Hezbollah het vanoggend ‘n aanval op die hoofkwartier van Mossad, Israel se spioenasieagentskap, naby Tel Aviv geloods. Dit volg na Hezbollah Mossad beskuldig het daarvan dat hulle verantwoordelik was vir die ontploffing van roepradio’s en kommunikasietoestelle wat deur Hezbollah-lede gebruik is.

Israel het gesê hulle lugverdedigingstelsels het die Hezbollah-missiel afgeskiet voor dit sy teiken kon tref. Geen beserings is aangemeld nie.

Kommer heers oor ‘n volskaalse oorlog in die Midde-Ooste as Hezbollah en Israel aanhou om mekaar aan te val.

Bronne: Daily Mail, BBC, The Daily Telegraph

Lees ook: Israel vernietig verskeie teikens in Libanon

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief