Lees ook: Vier mense dood en sowat 30 skole beskadig in Mpumalanga-storms
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n waarskuwing vir ’n hittegolf uitgereik.
Limpopo, Mpumalanga, Gauteng, Vrystaat en Noord-Wes sal na verwagting van môre tot Maandag onder ‘n hittegolf gebuk gaan.
Mense word herinner om uit die son te bly, diere uit die hitte te hou en om baie water te drink. Diere moet ook van voldoende water voorsien word.
Bronne: Saws
Lees ook: Vier mense dood en sowat 30 skole beskadig in Mpumalanga-storms





