Lees ook: Waarskuwings vir erge wind, deinings en reën uitgereik vir vandag
MPUMALANGA. – Vier mense is oorlede en sowat 30 skole is beskadig in storms wat Mpumalanga Sondagaand getref het.
Meer as 40 persone is in die storms beseer.
Die woordvoerder vir die departement van basiese onderwys, Elijah Mhlanga, het gesê die weer kan die matriekeksamens ontwrig en klasse onderbreek omdat meer as 10 skole erg beskadig is.
Bronne: IOL, eNCA, The Bul Rushes
Lees ook: Verskeie weerwaarskuwings vir vandag en môre uitgereik





