Hittegolf sal na verwagting tot Woensdag voortduur

Lees ook :

Hittegolf sal na verwagting tot Woensdag voortduur
Hittegolf sal na verwagting tot Woensdag voortduur fotokrediet: Saws

Lees ook: Weerdiens waarsku oor hittegolf

Die hittegolf het nou na die Noord-Kaap, die Vrystaat, Noord-Wes en Gauteng geskuif. Dit sal na verwagting tot Woensdag 11 Desember voortduur.

Mense word herinner om water te drink, uit die son te bly en vir hulle diere skuiling en genoeg water te gee.

Bronne: Saws

Lees ook: Weerdiens waarsku oor hittegolf

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief