Hittegolf vir Oos-Kaap voorspel

Lees ook :

Hittegolf voorspel vir Oos-Kaap fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n hittegolf met verwagte hoë temperature vir die Oos-Kaap voorspel.

Lees ook: Reën vir verskeie provinsies voorspel

’n Waarskuwing is ook vir warm en ongemaklike weersomstandighede in die Wes-Kaap uitgereik.

Mense word aangeraai om uit die son te bly en baie water te drink. Diere moet ook indien moontlik uit die son gehou word en van genoeg water voorsien word.

Bronne: SAWD

Lees ook: Reën vir verskeie provinsies voorspel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief