Lotto uitslae vir 19 Maart 2025
Boerpotte: Lotto: R5 miljoen Lotto Plus 1: R4 miljoen Lotto Plus 2: R2 miljoen Uitslae: Lotto: 02, 03, 17, 27, 29, 37. Bonus: 12. Lotto Plus 1: 04, 07, 18, 21,…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,845 op Wednesday 19 March 2025.
Boerpotte: Lotto: R5 miljoen Lotto Plus 1: R4 miljoen Lotto Plus 2: R2 miljoen Uitslae: Lotto: 02, 03, 17, 27, 29, 37. Bonus: 12. Lotto Plus 1: 04, 07, 18, 21,…
Eskom het aangekondig Fase-2 beurtkrag is vanaf 18:25 tot Donderdagoggend om 05:00 ingestel. Verbruikers is gemaan om elektrisiteit spaarsamig te gebruik. Die energieverskaffer sê…
GAUTENG. – Na die staking/ “go slow” oor verminderde oortyd van EMPD-beamptes wat vanoggend chaos op paaie in en om die gebied veroorsaak is,…
LIMPOPO. – Morudi Frank Phetla, ‘n manlike verpleër (64), is glo Sondagaand omstreeks 19:00 ontvoer toe hy by sy erf in Jane Furse wou…
KWAZULU-NATAL. – Geweld het by Hoërskool Mdingi in Donnybrook uitgebreek, waarna die onderwysdepartement die insident ten sterkste veroordeel en ‘n ondersoek geloods het. Die…
VSA. – Rekords van prins Harry se visumaansoek vir die VSA is in ‘n hof vrygestel na ‘n versoek deur die Heritage Foundation, ‘n…
Bestel oulike geskenke vir jou gesin op die iBEEF-toep. Laai die iBEEF-toep af van die Google Play Store of die App-store. #vleis #braai #Beefmaster…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n hittegolf met verwagte hoë temperature vir die Oos-Kaap voorspel. Lees ook: Reën vir verskeie provinsies voorspel ’n Waarskuwing is…
OEKRAÏNE. – Wladimir Poetin het ‘n energie-aanleg in Oekraïne laat aanval ure na hy tydens ‘n oproep met Donald Trump ingestem het om sulke…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Seunsleerling van Hoërskool Glenwood het Dinsdagmiddag tydens ‘n skoolaktiwiteit ineengestort en ten spyte van paramedici en personeel se hulp gesterf. Garrith…