HNK-dogter wen goud by Biathlon-kampioenskappe

Chloe Ehlers, ’n leerder van Hoërskool Noord-Kaap (HNK), het onlangs aan die Griekwaland-Wes Biathlon Kampioenskappe deelgeneem. Nie net het sy die goue medalje vir die meisies o/15 gewen nie, maar sy het ook ’n trofee vir die beste prestasie vir ‘n hoërskoolmeisie gewen. By hierdie kampioenskappe is sy gekies...

Jarred Green en Chloe Ehlers

Chloe Ehlers, ’n leerder van Hoërskool Noord-Kaap (HNK), het onlangs aan die Griekwaland-Wes Biathlon Kampioenskappe deelgeneem.

Nie net het sy die goue medalje vir die meisies o/15 gewen nie, maar sy het ook ’n trofee vir die beste prestasie vir ‘n hoërskoolmeisie gewen.

By hierdie kampioenskappe is sy gekies om aan die SA’s wat 28 tot 30 Maart in Port Elizabeth plaasvind, te gaan deelneem.

Jarred Green, wat ook aan die kampioenskappe deelgeneem het, het ‘n brons medalje verower.

Skuil daar slange in jou huis?

Twee seuns verdrink tydens skooluitstappie

Radio-omroeper se debuut in tweede druk

Rudi Claase stel ‘Afrikaans het Gees’ weens swak gesondheid uit

Seun se familie opgespoor

Twee vir ‘knopkieriemoord’ in aanhouding

Werner de Jager in tronk dood

Werksgeleentheid: Logistieke Bestuurder

Werksgeleentheid: Finansiële Bestuurder

Man wat met dubbelmoord-ondersoek kan help, gesoek

Steve se Janine deel haar diagnose

Ontvoerde slagoffers gered, drie verdagtes op verskeie aanklagte vasgetrek

Hulp gevra oor seun wat in vreemde huis wakker word

Vrou glo met meer as R3 m. dwelms betrap, in hegtenis