Hof beslis oor matriekuitslae

Lees ook :

Hof beslis oor matriekuitslae fotokrediet: Canva

Lees ook: EFF ondersteun Inligtingsreguleerder se aansoek oor matriekuitslae

PRETORIA. – Die hooggeregshof in Pretoria het die saak oor die plaas van die matriekuitslae in die media van die rol geskrap.

Regter Ronel Tolmay het in haar oordeel gesê daar is geen bewyse van klagtes deur leerders oor die plaas van die uitslae in die media nie.

Die Inligtingsreguleerder van Suid-Afrika sal die regskostes van die saak moet dra.

Die matriekuitslae sal op 14 Januarie 2025 in die media bekend gemaak word.

Bronne: eNCA, OFM, My Broadband

Lees ook: EFF ondersteun Inligtingsreguleerder se aansoek oor matriekuitslae

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief