Hond dood na byt deur swartmamba

Lees ook :

Hond dood na byt deur swartmamba
Hond dood na byt deur swartmamba fotokrediet: Facebook

Lees ook: 2.5 meter swart mamba in toilet gevind

’n Duitse herdershond is dood na dit in Temple Valley, KZN deur ’n swartmamba gebyt is.

Lede van Reaksie-eenheid SA (Rusa) is gister gebel om te gaan help om die slang te vang. Die hond het die slang aangeval na dit by die erf ingeseil het en is toe gebyt.

’n Swartmamba van 1.5 m is gevang. Die hond is op pad na die veearts toe dood.

Bronne: Facebook

Lees ook: 2.5 meter swart mamba in toilet gevind

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief