Nuusflits Uitgawe 1,720 — Thursday 14 November 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,720 op Thursday 14 November 2024.
Aanvallers wat boer met strykyster brand, gevonnis
NOORD-KAAP. – Richard Langeveld (36) en Sam Mahlangu (31) is deur die Griekwastad-streekhof elkeen tot 15 jaar tronkstraf gevonnis nadat hulle wyle mnr. Combrink…
Persone gesoek om polisie met huisroofondersoek te help
NOORD-KAAP. – Die Kimberley-polisie is op soek na twee persone van belang wat hulle met ‘n ondersoek oor ‘n roof, wat op 16 Oktober…
Liggaam van vermiste bejaarde langs rivierstroom ontdek
LIMPOPO. – Die liggaam van ‘n bejaarde vrou (86) is Woensdag omstreeks 12:00 in bosse langs ‘n rivierstroom aangetref. Kol. Malesela Ledwaba sê die…
Tienerseun vyf jaar vir moord tronk toe gestuur
OOS-KAAP. – ‘n Tienerseun (15) van Veeplaas is vir die moord op 4 Augustus 2023 op sy vriend (18) tot vyf jaar tronkstraf deur…
Nog waarskuwings vir donderstorms en wind uitgereik
Lees ook: KYK: Moontlike tornado naby Harrismith gesien Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms uitgereik vir Tosca, Hotazel, Vryburg,…
Arrestasielasbriewe vir gesoekte moordverdagtes uitgereik
OOS-KAAP. – Arrestasielasbriewe is vir Bafana Chiliza (24), Nkosiyazi ‘Dipopoz’ Maphumulo (28), en Siphiwo ‘Spijojo’ Jejane (35) vir beweerde betrokkenheid by die moord van…
KYK: Tornado moontlik naby Harrismith gesien
Lees ook: Duisende mense ontruim in Spanje na nog oorstromings voorspel is Storm Report SA het in plasings op Facebook gedeel dat ’n tornado…
Neem ‘n breek met die Chery Tiggo 7 Pro
Wanneer jy in die Chery Tiggo 7 Pro-voertuie ry, sal jy voel of elke dag ‘n vakansiedag is. Bespreek vandag jou toetsrit en besoek…
Vroue wat glo bejaarde bedwelm en beroof bly in aanhouding
KWAZULU-NATAL. – Die twee vroue wat glo Vrydag ‘n pensioenaris (75) wat hulle op Facebook ontmoet het, besoek, bedwelm en beroof het, bly in…