Hond vermis na Illovo-inbraak

Lees ook :

Die hond wat vermis word. Foto: CCPO-Crime

ILLOVO, KZN. – ’n Hond word vermis na ’n huisbraak gister in Illovo plaasgevind het.

’n Tweeplaatstoof, juwele en kos is na bewering gesteel. Dit is onduidelik of die hond ook gesteel is of net weggehardloop het.

Iemand wat die hond gewaar, moet asseblief die CCPO by 031 903 7037 te kontak.

Bronne: South Coast Sun, CCPO-Crime

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief