Nuusflits Uitgawe 1,487 — Tuesday 26 March 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,487 op Tuesday 26 March 2024.
Kyk: Amor Vittone se Jordan doen modelwerk
Jordan is haar en wyle Joost van der Westhuizen se seun.
Sportgronde se kombuis op Koffiefontein in vlamme
Volgens inwoners is die sportgronde deesdae ’n gewilde uithangplek vir hawelose kinders.
Hond vermis na Illovo-inbraak
Enigiemand wat die hond gewaar, word aangemoedig om die CCPO by 031 903 7037 te kontak.
Kyk: Volstruis dink hy is gans
Volgens Venter het die volstruis saam met ganse grootgeword en begin hy nou soos een optree.
Rusland neem nog ‘terroriste’ in hegtenis
Twee broers en hulle pa word daarvan beskuldig dat hulle die aanvallers gehelp het.
Verbeurdverklaringsbevele teen beweerde meesterbreine van onwettige mynery verseker
'n Sindikaat wat met onwerwerkte goud handel dryf, is geïnfiltreer.
Geniet elke reis met die Chery Tiggo 7 Pro Max
Bespreek vandag jou toetsrit en besoek Human Auto Chery by Stockdalestraat 53-61 of skakel 053 831 3661 vir meer inligting.
Eskom skort beurtkrag voorlopig op
Die opskorting is moontlik na ses kragopwekkingseenhede weer aan die werk is.