Brekende Nuus
Afrikaans

Hondjies gered na sibbe raakgery is

Hondjies gered na sibbe raakgery is

fotokrediet: Facebook
Hondjies gered na sibbe raakgery is fotokrediet: Facebook

Lees ook: Australiese vrou se arm deur eie hond afgebyt

Vier hondjies is Vrydagoggend gered in Hilltop, KZN, na twee van hulle sibbe vanoggend raakgery is.

’n Man het vanoggend die hondjies by die reaksie-eenheid SA (Rusa) afgelaai en gesê twee van die hondjies is raakgery deur iemand wat agterna weggejaag het. Die man het stilgehou en die vier hondjies wat oor was, gered.

Bronne: Facebook

Lees ook: Australiese vrou se arm deur eie hond afgebyt