Brekende Nuus

Horseshoe Inn bied weer vanjaar die Paaseierjag aan

Bring jou kind na 101 Memorial Road, Kimberley of skakel 053 832 5267.

Bring jou kind om 11:00 vanaf 29 tot 31 Maart na die Horseshoe Inn vir die Paaseierjag. Daar is twee paaseiers vir elke kind.

Bring jou kind na Memorialweg 101, Kimberley of skakel 053 832 5267.

*ADVERTENSIE

Lees ook: Hou jou vergaderings en konferensies by die Horseshoe Inn Kimberley