Nuusflits Uitgawe 1,481 — Wednesday 20 March 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,481 op Wednesday 20 March 2024.
Vandag is herfsnagewening
Tydens die herfsnagewening vind die sonsopkoms en -ondergang vinniger as op ander dae van die jaar plaas.
Agt dood na tenkskip met suur naby Japan sink
Die Keoyoung Sun het naby Japan gesink kort na die personeel vir hulp per radio ontbied het.
Prinses Kate se privaatheid glo deur hospitaal oortree
Die kantoor van die inligtingskommissaris oorsien die beskerming van data en die regulasies wat betref vryheid tot inligting in die VK.
KYK: Ma en seun gister saam ontvoer
'n Ma en seun is gister in Thohoyandou in Limpopo ontvoer.
Beurtkrag opgeskort tot verdere kennisgewing
Volgens die kragverskaffer is dit as gevolg van beter opwekkingskapasiteit en 'n verminderde aanvraag na krag.
Verskeie kritiek na beweerde hoëspoed-ongeluk
Die motor het glo die pad verlaat en ’n paar keer gerol.
Kyk: Drie vragmotors bots naby Johannesburg
Na aanleiding van die foto’s wat op sosiale media geplaas is, het een van die vragmotors koeldrankkonsentraat vervoer.
Staatshospitale in Gauteng – bel hulle híér as gevolg van afgesnyde telefoonlyne
Telkom-telefoonlyne by sekere staatsgesondheidsinstellings in Gauteng is steeds 'n probleem.