As jy jou vergaderings by die Horseshoe Inn Kimberley hou, kan jy weet dit sal glad verloop. Horseshoe bied verversings, het geen beurtkrag nie en verskaf al die toerusting wat jy kan nodig kry. Skakel die Horseshoe Inn by 053 832 5267 of stuur ‘n e-pos aan [email protected] vir meer inligting.
*ADVERTENSIE
Lees ook: Maak seker jou troue is onvergeetlik wanneer jy die lokaal by die Horseshoe Inn gebruik





