Nuusflits Uitgawe 1,504 — Friday 12 April 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,504 op Friday 12 April 2024.
Perd herstel goed na slangbyt
Die perd kon vir ’n geruime tyd nie eet of drink nie en is in 'n dierehospitaal se hoësorgeenheid opgeneem.
Koeëlvaste speelpark vir Kaapse Vlakte voorgestel
Kirsten van GFSA noem dat sy hoop dat dit nooit werklik nodig vir so park sal wees nie, aangesien kinders vrylik behoort te kan…
Motor slaan om na botsing op Brits
Inwoners is aangemoedig om versigtig in die sakekern te ry en die padreëls te gehoorsaam.
Kyk: Dirk van der Westhuizen stel nuwe lied vry
Aanhangers beskryf die lied as treffend en modern.
Het jy die reënboogwolke bo Mosselbaai gesien?
Volgens Cinematic Travel SA was die wolke vir ongeveer tien minute sigbaar.
Só lyk jou weer vir die naweek
Die moontlikheid van reën sal Maandag oor die ooskus en binneland voortduur.
Kyk: Skilpad gered wat agtergelaat is toe huis brand
Volgens Reaction Unit South Africa is hulle omstreeks 13:30 na ’n huisbrandvoorval ontbied.
Man skok dood op Evaton
Eskom-tegnici het twee maande vantevore op ’n diefstalvoorval by die Jetta-substasie gereageer.
Hierdie naweek vind een van die grootste UFC gevegkaarte in die geskiedenis van die sport plaas, bekend as UFC300!
Hierdie historiese gebeurtenis word bespreek en sorgvuldig ontleed deur aanbieders Bert Mostert en Schalk Strauss in hul eie Afrikaanse potgooi, eksklusief toegewy aan verskeie…