Hou jou sakekonferensie by die Horseshoe Motel en wees verseker dat jy al die nodige toerusting en verversings sal hê, met geen bedreiging van beurtkrag nie. Skakel die Horseshoe Motel Kimberley by 053 832 5267 om jou bespreking te maak of stuur ‘n e-pos aan admin@hsinn.co.za vir meer inligting.
*ADVERTENSIE
Lees ook: Die Horseshoe Motel maak jou troudag ekstra spesiaal





