Powerball uitslae vir 20 Junie 2025
Boerpotte: PowerBall: R32 miljoen PowerBall Plus: R21 miljoen Uitslae: PowerBall: 22, 23, 25, 29, 42. PowerBall Plus: 03, 32, 37, 42, 50. Powerball: 03. *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,938 op Friday 20 June 2025.
Boerpotte: PowerBall: R32 miljoen PowerBall Plus: R21 miljoen Uitslae: PowerBall: 22, 23, 25, 29, 42. PowerBall Plus: 03, 32, 37, 42, 50. Powerball: 03. *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER…
Deur Helene Meissenheimer vir Kerkbode Bennie Janse van Rensburg het besluit hierdie Pinkster gaan hy eerlik wees oor die feit dat hy al self…
WES-KAAP. – Lungile Buhlungu (40), ‘n reeksverkragter, is deur die Kaapse hooggeregshof tot ses lewenslange vonnisse en ’n bykomende 50 jaar direkte gevangenisstraf gevonnis.…
Hou jou sakekonferensie by die Horseshoe Motel en wees verseker dat jy al die nodige toerusting en verversings sal hê, met geen bedreiging van…
Kyk bietjie watter Flavour-helde sluit dié jaar by die Flavour Festival aan. Van plaaslike legendes tot kosliefhebbers, hierdie jaar se vendors bied net die…
’n Span kenners van Cybernews het onlangs ontdek 16 miljard wagwoorde van sowat 30 datastelle is op die internet gelek. Lees ook: Google waarsku…
OOS-KAAP. – Speurders van die Kwanobuhle-polisiekantoor het ’n dubbele moordondersoek van stapel gestuur, nádat twee verbrande liggame Woensdagoggend in Khayelitsha, in Kwanobuhle aangetref is.…
Meer leesgenot teen ‘n bekostigbare prys? Sluit my in! Word deel van Romanza se boekklub en ontvang 30% afslag op alle boeke. Klik hier…
GRIEKELAND. – ’n Ryanair-vliegtuig van Londen na Griekeland het Woensdag beheer verloor tydens die landing by die Kalamata Internasionale Lughawe. Lees ook: Air India…
OOS-KAAP. – Die polisie het ’n moordondersoek geloods nadat ‘n personeellid van die Walter Sisulu-universiteit (WSU) Donderdag omstreeks 17:30 by die Nkululekweni-ingangshek langs die…