Iemand is vanoggend meer as R103 m. ryker

Lees ook :

Lotto-boerpot is meer as R103 m.
Lotto-boerpot is R104 miljoen fotokrediet: X

Die nasionale lotery Lotto het aangekondig daar was Woensdagaand ‘n Lotto-boerpotwenner.

Volgens Ithuba het die wenner R103,684,796 losgeslaan. Dit is die tweede hoogste bedrag wat nog gewen is. In 2018 het vier wenners R110 m. elk gewen en in Augustus is R100 m. gewen.

Dit is nog nie bekend van waar die wenner is nie.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief